Veröffentlicht am in "", Sprache — Afrikaans. 72 Seiten.
MARKtoe! fokus elke maand op plattelandse dorpe en boerderye in die omgewing. Ons kuier Desember by Hamilton Russell Vineyards, Abagold Perlemoenplaas, Southend en Die Plaaskombuis. Ons proe die Overberg se kleinbier - van Newton Johnson se Folk & Goode, Old Harbour Beer – Hermanus se local bier tot Honingklip, die streek se eerste brouery. Lekker lees. Mehr anzeigen