flink Junie 2019 Click to read
  • Comments

flink

Junie 2019

Published on in “Music”, language — Afrikaans. 32 pages.
In die maand se Flink ontmoet ons in ’n ekskluwiewe onderhoud vir die akteur en sanger Philip Moolman se vrou, Lurianne. Deesdae is hy nie meer so baie op die TV te sien nie, maar maak hy en Lurianne saam musiek. Die uitgawe verskaf genoeg leesstof, waar jy met ’n koppie warmsjokolade voor die kaggel of in die wintersonnetjie kan opkrul, en lees. More
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! More
Subscribe for FREE

Other issues of “flink”

View all issues