Scenario Desember 2015 Click to read
  • Comments

Scenario

Desember 2015

Published on in “Business, Business”, language — Afrikaans. 68 pages.
Die Scenario is 'n interessante landboutydskrif wat ten doel het om verhoudinge tussen die Senwes Groep en sy klante te versterk deur interessante en relevante artikels aan die leser te bied. Die tydskrif verskyn ses maal per jaar gewoonlik in Februarie, April, Junie, Augustus, Oktober en Desember. Benewens artikels is daar ook verskeie kompetisies waar lesers die kans staan om talle pryse te wen. Die tweetalige tydskrif is gratis en word ook sonder enige koste aan die kliënt gepos. Kliek op di More
Show Tags
Tags: magazine · scenario