Senwes werk aan ‘n rollende 10-jaar strategie na 2025. Die fokus van hierdie strategie is die uitbreiding van ons
kernbesigheid, die veredeling van waarde, groter deelname aan die hantering van sagtekommoditeite en die verlaging van risiko’s in die huidige portefeulje ten einde na nuwe markte uit te brei. More