Senwes Scenario April / Mei 2019 Click to read
  • Comments

Senwes Scenario

April / Mei 2019

Published on in “Business”, language — Afrikaans. 76 pages.
In hierdie uitgawe fokus ons op oestyd en dis natuurlik Nampotyd. Senwes en Hinterland gaan weer by die 2019 Nampo Oesdag wees. Ons was oor die afgelope tyd druk besig met die verfilming van die volgende Nasie in Gesprek-reeks. Indien jy Nampo gaan besoek en ‘n insetsel of twee gaan bywoon, sal jy ook vir aanbieder Theo Vorster daar sien. In hierdie uitgawe fokus ons ook op Standerton, met produsent Edzard Biermann in ons visier. More

Other publications of “Senwes Scenario”

View all publications