Senwes Scenario Februarie / Maart 2019 Click to read
  • Comments

Senwes Scenario

Februarie / Maart 2019

Published on in “Business”, language — Afrikaans. 40 pages.
Die fokus is in dié uitgawe op die kopskuif wat produsente en landboumaatskappye moet maak in die moeilike ekonomiese toestande. Lees meer oor Senwes se eerste 50 jaar en ook hoe produsente 'n kopskuif moet maak ten opsigte van die nuutste tegnologiese ontwikkelings in landbou. Die nismark-fokus is knoffel en Senwes Scenario het 'n knoffelplaas in die Ventersdorp-omgewing besoek. More

Other publications of “Senwes Scenario”

View all publications