Die verkorte gekonsolideerde tussentydse resultate van Senwes Beperk (die “maatskappy”) vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2016 sluit in die maatskappy, al sy filiale en gesamentlik beheerde ondernemings (gesamentlik na verwys as die “groep”). Más