Senwes Scenario April / Mei 2019 Haga clic para leer
  • Comentarios

Senwes Scenario

April / Mei 2019

Publicado el en “Negocios”, Idioma — Afrikaans. 76 páginas.
In hierdie uitgawe fokus ons op oestyd en dis natuurlik Nampotyd. Senwes en Hinterland gaan weer by die 2019 Nampo Oesdag wees. Ons was oor die afgelope tyd druk besig met die verfilming van die volgende Nasie in Gesprek-reeks. Indien jy Nampo gaan besoek en ‘n insetsel of twee gaan bywoon, sal jy ook vir aanbieder Theo Vorster daar sien. In hierdie uitgawe fokus ons ook op Standerton, met produsent Edzard Biermann in ons visier. Más

Otras publicaciones de “Senwes Scenario”

Ver todas las publicaciones