Senwes Scenario Augustus / September 2017 Cliquez pour lire
  • Commentaires

Senwes Scenario

Augustus / September 2017

Publié sur dans “Business”, langue – Afrikaans. 64 pages.
Die mooi wêreld van die Oos-Kaap is nou ook Senwes Equipment wêreld! Senwes Scenario het ‘n draai in daardie deel van Suid-Afrika gaan maak. Ons het by die Senwes Equipment takke in Aliwal-Noord en Ugie gaan kuier, waar ons met die takbestuurder in dié twee dorpe, Nelis van Heerden, gaan gesels het - die Aliwal-Noord tak vier juis in Augustus sy eerste verjaardag. Plus
Afficher les étiquettes

Autres publications de “Senwes Scenario”

Voir toutes les publications