flink Desember 2017 Clique para ler
  • Comentários

flink

Desember 2017

Publicado no e em "Música", idioma — Afrikaans. 24 páginas.
Ons vier Geloftefees, noem 'n paar boeke vir die kerskous, gee 'n kykie na die beste Afrikaanse musiek van 2017 en gaan geel saam met Jak de Priester! Mais
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Mais
Assine GRÁTIS

Outras edições de "flink"

Visualizar todas as edições