flink Flink April 2020 Clique para ler
  • Comentários

flink

Flink April 2020

Publicado no e em "", idioma — Afrikaans. 24 páginas.
In hierdie uitgawe ontmoet ons vir Susan Coetzer. Sy is nes haar sielsboeke ook 'n sielsverrykende inspirasie. Ons vind uit hoe kunstenaars te midde van die koronavirus steeds met hulle werk voortgaan. Het jy al van die Stoelmonument gehoor? Ja, dit bestaan regtig. En dan bederf ons jou met 'n groot verskeidenheid e-boeke wat jy nou tydens die verpligte tuisinperking na hartelus kan lees. Mais
Mostrar Tags
Etiquetas: susan coetzer · koronavirus

Outras publicação de "flink"

Ver todas as publicações