flink September 2018 Clique para ler
  • Comentários

flink

September 2018

Publicado no e em "Música", idioma — Afrikaans. 26 páginas.
Flink se voorbladsterre van die afgelope jaar praat oor hulle liefde vir Afrikaans en waarom hulle doen en lief is vir wat hulle doen in Afrikaans. Die skrywer Irma Joubert het dit veral mooi opgesom: “Afrikaans is só ’n heerlike ryk taal waarin ’n mens enige gevoel of beeld kan verwoord.” Ons praat met Donnalee Roberts en Ivan Botha oor hulle liefde vir mekaar, vir stories en ’n lewe saam en beleef hoe Jacques Müller, ’n beeldhouer van Centurion, stukkie vir stukkie lewe gee aan ’n nuwe klipmon Mais
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Mais
Assine GRÁTIS

Outras edições de "flink"

Visualizar todas as edições