MARKtoe! SEP 2017 Clique para ler
  • Comentários

MARKtoe!

SEP 2017

Publicado no e em "", idioma — Afrikaans. 72 páginas.
MARKtoe! fokus elke maand op plattelandse dorpe en boerderye in die omgewing. Ons besoek Loeriesfontein hierdie maand waar almal geduldig wag vir die water se genade. Tussen dorre bossies, waar mens en dier harde klippe kou, ontdek ons die sagte hart van die Hantam langs paaie wat jou oë op skrefies trek en die hoop op reën nie beskaam nie. Mais
Assine GRÁTIS

Outras publicação de "MARKtoe!"

Ver todas as publicações