flink Desember 2018 点击阅读
  • 评论

flink

Desember 2018

出版日期 / “” / 语言—Afrikaans / 24页
In die laaste uitgawe van Flink vir 2018 ontmoet ons vir Frank Opperman. Wat 'n fees was dit nie om met hom in sy tuisdorp, Melville, te gesels nie. Vir dié wat tuisbly of dalk by die see ontspan, deel ons uitgewers se keuses van wat hulle kan lees, na watter flieks hulle kan kyk en na watter CD's hul kan luister. Dan leer ken ons ook vir Mari Bosman, 'n wonderlike nuwe sangsensasie. 更多

“ flink”的其他出版物

查看所有出版物