Die verkorte gekonsolideerde tussentydse resultate van Senwesbel Beperk (“die maatskappy”) soos op, en vir die ses maande geëindig, 31 Oktober 2019 sluit in die maatskappy, al sy filiale en gesamentlik beheerde ondernemings (gesamentlik na verwys as “die groep”). 更多