Senwes Scenario Junie / Julie 2017 Zum Anzeigen klicken
  • Kommentare

Senwes Scenario

Junie / Julie 2017

Veröffentlicht am in "Business, Business", Sprache — Afrikaans. 60 Seiten.
DIE 2017 VRYSTAAT Jongboer van die Jaar is Johann van Huyssteen en hy pryk op die voorblad van hierdie uitgawe. Ons het by dié dinamiese boer op die plaas Bloekom, tussen Virginia en Theunissen, gaan inloer. Ons fokus ook op die Noordwes Jongboer van die Jaar, Ro’an van Tonder, en hul wildsboerdery. Ons beste wense vergesel hulle wanneer hulle ook later vanjaar aan die nasionale been van die kompetisie deelneem. Mehr anzeigen
Tags anzeigen

Andere Publikationen von "Senwes Scenario"

Alle Publikationen anzeigen