Senwes Scenario Junie / Julie 2017 Кликнуть для чтения
  • Комментарии

Senwes Scenario

Junie / Julie 2017

Опубликовано в "Бизнес, Бизнес", язык - Afrikaans. 60 страниц.
DIE 2017 VRYSTAAT Jongboer van die Jaar is Johann van Huyssteen en hy pryk op die voorblad van hierdie uitgawe. Ons het by dié dinamiese boer op die plaas Bloekom, tussen Virginia en Theunissen, gaan inloer. Ons fokus ook op die Noordwes Jongboer van die Jaar, Ro’an van Tonder, en hul wildsboerdery. Ons beste wense vergesel hulle wanneer hulle ook later vanjaar aan die nasionale been van die kompetisie deelneem. Еще
Показать тэги

Другие публикации «Senwes Scenario»

Посмотреть все публикации