flink Februarie 2018 Click to read
  • Comments

flink

Februarie 2018

Published on in “Music”, language — Afrikaans. 24 pages.
Nadia Beukes en Willem Botha span saam om stories en liedjies van hoop uit te dra, prof. Danie Goosen besin oor die Afrikaners se visie vir die toekoms, ons vier Internasionale Moedertaaldag en gee ook ’n kykie na Clanwilliam se ryke kerkgeskiedenis. More
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! More
Subscribe for FREE

Other issues of “flink”

View all issues