flink Februarie 2018 Cliquez pour lire
  • Commentaires

flink

Februarie 2018

Publié sur dans “Musique”, langue – Afrikaans. 24 pages.
Nadia Beukes en Willem Botha span saam om stories en liedjies van hoop uit te dra, prof. Danie Goosen besin oor die Afrikaners se visie vir die toekoms, ons vier Internasionale Moedertaaldag en gee ook ’n kykie na Clanwilliam se ryke kerkgeskiedenis. Plus
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Plus
S'abonner GRATUITEMENT

Autres numéros de « flink »

Consulter tous les numéros