flink Maart 2018 Click to read
  • Comments

flink

Maart 2018

Published on in “Music”, language — Afrikaans. 24 pages.
Ons kuier by Corlea Botha na sy saamgetoer het na België om die FAK-Sangbundel bekend te stel; Flip Buys vra die vraag of Cyril Ramaphosa ’n ridder of ’n rower is; Tom McLachlan verduidelik in kort vir ons die reels t.o.v. die afkappingsteken; ons kyk wat is op die kultuurrak en kook weer saam met tannie Poppie. More
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! More
Subscribe for FREE

Other publications of “flink”

View all publications