flink Maart 2018 Cliquez pour lire
  • Commentaires

flink

Maart 2018

Publié sur dans “”, langue – Afrikaans. 24 pages.
Ons kuier by Corlea Botha na sy saamgetoer het na België om die FAK-Sangbundel bekend te stel; Flip Buys vra die vraag of Cyril Ramaphosa ’n ridder of ’n rower is; Tom McLachlan verduidelik in kort vir ons die reels t.o.v. die afkappingsteken; ons kyk wat is op die kultuurrak en kook weer saam met tannie Poppie. Plus

Autres publications de “flink”

Voir toutes les publications