Published on in “”, language — Afrikaans. 66 pages.
Daniëlla van Heerden vertel van haar eerste jaar van ma-wees te midde van die Covid-pandemie en haar eerste boek. Jaco Jacobs vertel ons van die nuwe lewe wat hy aan Pippie Langkous gegee het. Die historiese Laas-was vind 'n nuwe tuiste. Meer oor die My Soektog-perdekarreis..., Armand Aucamp deel 'n nuwe resep. Heerlike leesstof. Bok van Blerk van die planne wat hy moes maak tydens Covid en Beeskraal stel nuwe CD bekend.More