Publicado el en “”, Idioma — Afrikaans. 66 páginas.
Daniëlla van Heerden vertel van haar eerste jaar van ma-wees te midde van die Covid-pandemie en haar eerste boek.
Jaco Jacobs vertel ons van die nuwe lewe wat hy aan Pippie Langkous gegee het.
Die historiese Laas-was vind 'n nuwe tuiste. Meer oor die My Soektog-perdekarreis, Armand Aucamp deel 'n nuwe resep.
Heerlike leesstof.
Bok van Blerk van die planne wat hy moes maak tydens Covid en Beeskraal stel nuwe CD bekend. Más