flink flink31 Feb2020 HiRes Haga clic para leer
  • Comentarios

flink

flink31 Feb2020 HiRes

Publicado el en “”, Idioma — Afrikaans. 30 páginas.
In hierdie uitgawe vier ons die liefde met verskeie moetleesstories. Ons kuier by die TV-nuusleser, Daniëlla van Heerden, en haar man, Cornél, wat in die Februarie hulle sesde huweliksherdenking vier. Ons vier ook die koms van hulle eerste babatjie, wat in Maart gebore sal word. Alita Steenkamp het met ’n klomp bekendes oor hulle gunsteling Afrikaanse liefdesgedigte gaan praat. Carla van der Spuy het gaan uitvind hoekom romanses so gewild is en by die skrywers van die immergewilde Romanzas. Más

Otras publicaciones de “flink”

Ver todas las publicaciones