flink flink31 Feb2020 HiRes 点击阅读
  • 评论

flink

flink31 Feb2020 HiRes

出版日期 / “音乐” / 语言—Afrikaans / 30页
In hierdie uitgawe vier ons die liefde met verskeie moetleesstories. Ons kuier by die TV-nuusleser, Daniëlla van Heerden, en haar man, Cornél, wat in die Februarie hulle sesde huweliksherdenking vier. Ons vier ook die koms van hulle eerste babatjie, wat in Maart gebore sal word. Alita Steenkamp het met ’n klomp bekendes oor hulle gunsteling Afrikaanse liefdesgedigte gaan praat. Carla van der Spuy het gaan uitvind hoekom romanses so gewild is en by die skrywers van die immergewilde Romanzas. 更多
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! 更多
免费订阅

“ flink”的其他出版物

查看所有出版物