flink Julie 2018 Haga clic para leer
  • Comentarios

flink

Julie 2018

Publicado el en “”, Idioma — Afrikaans. 24 páginas.
In die maand se Flink vertel Irma Joubert waar haar liefde vir geskiedenis, skryf en Afrikaans vandaan kom. Evelyn Ferreira skryf in sy kerkerfenisrubriek oor sy eie kerk, NG Gemeente Linden in Johannesburg, wat ontbind het om ’n nuwe gemeente te stig. Petronel Fourie som haar top vyf kinderboeke op, Christa Steyn gesels met die egpaar Bouwer en Liandie du Randt Bosch oor hulle nuwe fliek, Thys & Trix, en ons herbesoek die oudste “poskantoor” in Suid-Afrika. Más

Otras publicaciones de “flink”

Ver todas las publicaciones