flink Julie 2018 Clique para ler
  • Comentários

flink

Julie 2018

Publicado no e em "", idioma — Afrikaans. 24 páginas.
In die maand se Flink vertel Irma Joubert waar haar liefde vir geskiedenis, skryf en Afrikaans vandaan kom. Evelyn Ferreira skryf in sy kerkerfenisrubriek oor sy eie kerk, NG Gemeente Linden in Johannesburg, wat ontbind het om ’n nuwe gemeente te stig. Petronel Fourie som haar top vyf kinderboeke op, Christa Steyn gesels met die egpaar Bouwer en Liandie du Randt Bosch oor hulle nuwe fliek, Thys & Trix, en ons herbesoek die oudste “poskantoor” in Suid-Afrika. Mais

Outras publicação de "flink"

Ver todas as publicações