flink Februarie 2019 Cliquez pour lire
  • Commentaires

flink

Februarie 2019

Publié sur dans “”, langue – Afrikaans. 26 pages.
In die maand van die liefde ontmoet ons vir Leon Gropp en sy vrou, Martelize. Vir die FAK beteken Februarie vanjaar erfenis. Erfenis kon ook nie op ’n beter wyse gevier word as om ’n nuwe bronsbeeld van dr. NJ van der Merwe, stigterslid en eerste voorsitter van die FAK, en eerste hoofleier van Die Voortrekkers te onthul nie. Dit is ook danksy hom dat die Bybel vandag in Afrikaans is. Die beeld staan nou in die voorportaal van die FAK-hoofkantoor in Pretoria. Plus

Autres publications de “flink”

Voir toutes les publications