flink Februarie 2019 Clique para ler
  • Comentários

flink

Februarie 2019

Publicado no e em "Música", idioma — Afrikaans. 26 páginas.
In die maand van die liefde ontmoet ons vir Leon Gropp en sy vrou, Martelize. Vir die FAK beteken Februarie vanjaar erfenis. Erfenis kon ook nie op ’n beter wyse gevier word as om ’n nuwe bronsbeeld van dr. NJ van der Merwe, stigterslid en eerste voorsitter van die FAK, en eerste hoofleier van Die Voortrekkers te onthul nie. Dit is ook danksy hom dat die Bybel vandag in Afrikaans is. Die beeld staan nou in die voorportaal van die FAK-hoofkantoor in Pretoria. Mais
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Mais
Assine GRÁTIS

Outras edições de "flink"

Visualizar todas as edições