flink Augustus 2018 Clique para ler
  • Comentários

flink

Augustus 2018

Publicado no e em "Música", idioma — Afrikaans. 24 páginas.
'n Meestersgraad oor die melktert? Ja dit is moontlik en hierdie maand se Flink vertel jou hoe! Flink kuier ook saam met die dromer en doener, Anthonie Bougas, bring hulde aan Esmé Euvrard, vier vrouemaand, luister na Jan Blohm en neem jou verder op 'n reis deur nuus in die taal- en kultuurwêreld! Mais
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Mais
Assine GRÁTIS

Outras edições de "flink"

Visualizar todas as edições