'n Meestersgraad oor die melktert? Ja dit is moontlik en hierdie maand se Flink vertel jou hoe! Flink kuier ook saam met die dromer en doener, Anthonie Bougas, bring hulde aan Esmé Euvrard, vier vrouemaand, luister na Jan Blohm en neem jou verder op 'n reis deur nuus in die taal- en kultuurwêreld! 更多