Published on in “Music”, language — Afrikaans. 28 pages.
In Mei se uitgawe van Flink ontmoet ons die “moeder” van radio, Dianne Broodryk.
Ons klop aan by prof. Anne-Marie Beukes, die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ons ontmoet Magdie de Kock, wat as die president van die wêreldwye organisasie Wêreldbond van Plattelandse Vroue (ACWW) aangestel is en ons leer dat vroue nou ook hulle regmatige plek in die nuuskantoor ingeneem het.
Ons is ook trots Afrikaans in Mei se Flink, waar prof. Wannie Carstens ons meer vertel oo More
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!
Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! More