flink Mei 2019 Кликнуть для чтения
  • Комментарии

flink

Mei 2019

Опубликовано в "", язык - Afrikaans. 28 страниц.
In Mei se uitgawe van Flink ontmoet ons die “moeder” van radio, Dianne Broodryk. Ons klop aan by prof. Anne-Marie Beukes, die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ons ontmoet Magdie de Kock, wat as die president van die wêreldwye organisasie Wêreldbond van Plattelandse Vroue (ACWW) aangestel is en ons leer dat vroue nou ook hulle regmatige plek in die nuuskantoor ingeneem het. Ons is ook trots Afrikaans in Mei se Flink, waar prof. Wannie Carstens ons meer vertel oo Еще

Другие публикации «flink»

Посмотреть все публикации