flink Mei 2019 点击阅读
  • 评论

flink

Mei 2019

出版日期 / “” / 语言—Afrikaans / 28页
In Mei se uitgawe van Flink ontmoet ons die “moeder” van radio, Dianne Broodryk. Ons klop aan by prof. Anne-Marie Beukes, die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ons ontmoet Magdie de Kock, wat as die president van die wêreldwye organisasie Wêreldbond van Plattelandse Vroue (ACWW) aangestel is en ons leer dat vroue nou ook hulle regmatige plek in die nuuskantoor ingeneem het. Ons is ook trots Afrikaans in Mei se Flink, waar prof. Wannie Carstens ons meer vertel oo 更多

“ flink”的其他出版物

查看所有出版物