flink Januarie 2019 Haga clic para leer
  • Comentarios

flink

Januarie 2019

Publicado el en “”, Idioma — Afrikaans. 22 páginas.
In die Januarie-uitgawe van Flink ontmoet ons die bekroonde misdaadromanskrywer, Madelein Rust. Sy is met spitsvondigheid geseën en as jy eers een van haar boeke gelees het, sal jy almal wil lees. Dit gaan ’n wonderlike jaar vir die FAK wees, waar dié oudste Afrikaanse kultuurorganisasie in Suid-Afrika, vanjaar sy 90ste bestaansjaar vier. Vele projekte en onthougeleenthede word beplan, wat ook maandeliks in Flink sal verskyn. Más

Otras publicaciones de “flink”

Ver todas las publicaciones