flink Januarie 2019 Cliquez pour lire
  • Commentaires

flink

Januarie 2019

Publié sur dans “”, langue – Afrikaans. 22 pages.
In die Januarie-uitgawe van Flink ontmoet ons die bekroonde misdaadromanskrywer, Madelein Rust. Sy is met spitsvondigheid geseën en as jy eers een van haar boeke gelees het, sal jy almal wil lees. Dit gaan ’n wonderlike jaar vir die FAK wees, waar dié oudste Afrikaanse kultuurorganisasie in Suid-Afrika, vanjaar sy 90ste bestaansjaar vier. Vele projekte en onthougeleenthede word beplan, wat ook maandeliks in Flink sal verskyn. Plus

Autres publications de “flink”

Voir toutes les publications