flink Januarie 2019 Clique para ler
  • Comentários

flink

Januarie 2019

Publicado no e em "Música", idioma — Afrikaans. 22 páginas.
In die Januarie-uitgawe van Flink ontmoet ons die bekroonde misdaadromanskrywer, Madelein Rust. Sy is met spitsvondigheid geseën en as jy eers een van haar boeke gelees het, sal jy almal wil lees. Dit gaan ’n wonderlike jaar vir die FAK wees, waar dié oudste Afrikaanse kultuurorganisasie in Suid-Afrika, vanjaar sy 90ste bestaansjaar vier. Vele projekte en onthougeleenthede word beplan, wat ook maandeliks in Flink sal verskyn. Mais
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Mais
Assine GRÁTIS

Outras edições de "flink"

Visualizar todas as edições