flink Flink Maart 2020 Cliquez pour lire
  • Commentaires

flink

Flink Maart 2020

Publié sur dans “”, langue – Afrikaans. 24 pages.
In die eerste Herfs-uitgawe ontmoet ons die jong aktrise Marguerite van Eeden. Sy is beslis iemand om nog meer op televisie en die grootskerm dopgehou te word. In die gees van Internasionale Vrouedag vereer on sook ander vroue in die vermaaklikheidwêreld soos Margit Meyer-Rödenbeck, wat geen loskopdolla is nie, en Riva Schoeman, wie se stem na byna 30 jaar nie meer op radio gehoor gaan word nie. Ons vier ook saam met die Maria van Riebeeck-klub hulle 80ste bestaan. Plus
Afficher les étiquettes

Autres publications de “flink”

Voir toutes les publications