flink Flink Maart 2020 点击阅读
  • 评论

flink

Flink Maart 2020

出版日期 / “” / 语言—Afrikaans / 24页
In die eerste Herfs-uitgawe ontmoet ons die jong aktrise Marguerite van Eeden. Sy is beslis iemand om nog meer op televisie en die grootskerm dopgehou te word. In die gees van Internasionale Vrouedag vereer on sook ander vroue in die vermaaklikheidwêreld soos Margit Meyer-Rödenbeck, wat geen loskopdolla is nie, en Riva Schoeman, wie se stem na byna 30 jaar nie meer op radio gehoor gaan word nie. Ons vier ook saam met die Maria van Riebeeck-klub hulle 80ste bestaan. 更多
显示标签

“ flink”的其他出版物

查看所有出版物