flink Flink Maart 2020 Clique para ler
  • Comentários

flink

Flink Maart 2020

Publicado no e em "", idioma — Afrikaans. 24 páginas.
In die eerste Herfs-uitgawe ontmoet ons die jong aktrise Marguerite van Eeden. Sy is beslis iemand om nog meer op televisie en die grootskerm dopgehou te word. In die gees van Internasionale Vrouedag vereer on sook ander vroue in die vermaaklikheidwêreld soos Margit Meyer-Rödenbeck, wat geen loskopdolla is nie, en Riva Schoeman, wie se stem na byna 30 jaar nie meer op radio gehoor gaan word nie. Ons vier ook saam met die Maria van Riebeeck-klub hulle 80ste bestaan. Mais
Mostrar Tags

Outras publicação de "flink"

Ver todas as publicações