flink Oktober 2019 Click to read
  • Comments

flink

Oktober 2019

Published on in “”, language — Afrikaans. 34 pages.
Dit is die maand, Oktober, die mooiste, mooiste maand! Ons vier die lente behoorlik dié Oktober met die doyenne van Afrikaanse teater, Sandra Prinsloo, op die voorblad. Ons kuier by die Aardklop Nasionale Kunstefees, vind meer uit oor Karlien van Jaarsveld se nuwe kookboek, ontmoet vir JuneBé du Preez, wat vanjaar die FAK se Internasionale Afrikaans-ekspo gewen het, en loer na wat die FAK-Kultuurnetwerke doenig is. More

Other publications of “flink”

View all publications