flink Oktober 2019 Cliquez pour lire
  • Commentaires

flink

Oktober 2019

Publié sur dans “”, langue – Afrikaans. 34 pages.
Dit is die maand, Oktober, die mooiste, mooiste maand! Ons vier die lente behoorlik dié Oktober met die doyenne van Afrikaanse teater, Sandra Prinsloo, op die voorblad. Ons kuier by die Aardklop Nasionale Kunstefees, vind meer uit oor Karlien van Jaarsveld se nuwe kookboek, ontmoet vir JuneBé du Preez, wat vanjaar die FAK se Internasionale Afrikaans-ekspo gewen het, en loer na wat die FAK-Kultuurnetwerke doenig is. Plus
Afficher les étiquettes

Autres publications de “flink”

Voir toutes les publications