flink Oktober 2019 点击阅读
  • 评论

flink

Oktober 2019

出版日期 / “” / 语言—Afrikaans / 34页
Dit is die maand, Oktober, die mooiste, mooiste maand! Ons vier die lente behoorlik dié Oktober met die doyenne van Afrikaanse teater, Sandra Prinsloo, op die voorblad. Ons kuier by die Aardklop Nasionale Kunstefees, vind meer uit oor Karlien van Jaarsveld se nuwe kookboek, ontmoet vir JuneBé du Preez, wat vanjaar die FAK se Internasionale Afrikaans-ekspo gewen het, en loer na wat die FAK-Kultuurnetwerke doenig is. 更多

“ flink”的其他出版物

查看所有出版物