flink Oktober 2019 Haga clic para leer
  • Comentarios

flink

Oktober 2019

Publicado el en “Música”, Idioma — Afrikaans. 34 páginas.
Dit is die maand, Oktober, die mooiste, mooiste maand! Ons vier die lente behoorlik dié Oktober met die doyenne van Afrikaanse teater, Sandra Prinsloo, op die voorblad. Ons kuier by die Aardklop Nasionale Kunstefees, vind meer uit oor Karlien van Jaarsveld se nuwe kookboek, ontmoet vir JuneBé du Preez, wat vanjaar die FAK se Internasionale Afrikaans-ekspo gewen het, en loer na wat die FAK-Kultuurnetwerke doenig is. Más
Kom aan die dink, wees flink soos 'n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met die digitale tydskrif, flink!  Flink is 'n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Flink gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar! Más
Suscríbase GRATIS

Otras publicaciones de “flink”

Ver todas las publicaciones